ERVAAR DIE VERSKIL

BGR Ouditeure (BGR) is ‘n assosiasie van ses Wes-Kaapse firmas wat hul kragte en hulpbronne saamgesnoer het om ‘n groter infrastuktuur daar te stel om hulle kliënte met verdere kundigheid van hoogstaande gehalte teen ‘n mededingende tariefstruktuur te bedien.

BELANGRIKE DATUMS

  • Voorlopige belastingbetalers: 28 Februarie is die sperdatum om u totale belasbare inkomste (insluitende kapitaalwins) vir die 2019 belastingjaar te skat en u tweede voorlopige betaling aan die SAID te maak.

 

AFLAAI MATERIAAL

DIENSTE

BYHOU VAN REKENINGKUNDIGE REKORDS
VOLTOOI EN INDIEN VAN STATUTÊRE OPGAWES
OPSTEL VAN FINANSIËLE JAARSTATE
SALARIS BURO
OPSTEL VAN BEGROTINGS EN KONTANTVLOEI MODELLE
UITVOER VAN OUDIT OF OORSIG PROSEDURES
MAATSKAPPY EN BESLOTE  KORPORASIES SEKRETARIËLE WERK
BOEDELBEPLANNING | OPSTEL VAN TESTAMENTE | OPRIGTING VAN TRUSTS
SEB KONSULTASIE EN VERIFIKASIE