Oktober 2017

3 Toekomstige menslike tendense – Wees voorbereid!

“Leadership involves finding a parade and getting in front of it” (John Naisbitt, futurist and author of ‘Megatrends’) ‘n Onlangse opname het drie belangrike tendense vir die volgende vyf jaar geïdentifiseer – Multinationals word sterker Indien mens die top 100-ekonomieë in die wêreld sou vat en multinationals (MN’s) daarby insluit, sal 69 van die top […]

3 Toekomstige menslike tendense – Wees voorbereid! Read More »

Benodig jy ‘n Lewende Testament of ‘n Mediese Aanwysing?      

“Life is pleasant. Death is peaceful. It’s the transition that’s troublesome” (Isaac Asimov) Nie alle mense wil ten alle koste kunsmatig aan die lewe gehou word nie. Dit kan gepaardgaan met pyn en met stres en dalk ook sonder toestemming geskied. Indien hierdie keuse vir jou belangrik is, moet jy voortydig jou posisie hieroor duidelik

Benodig jy ‘n Lewende Testament of ‘n Mediese Aanwysing?       Read More »

Klein Sake en POPI: Is Dit Die Laaste Keer?

“Crying wolf is a real danger” (David Attenborough) Dit gaan alles oor die beskerming van ons inligting van ‘n persoonlike aard. Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting oftwel POPI (“the Protection of Personal Information Act”) moet vir ons welkome beskerming bied teen die gebruik van ons persoonlike inligting. Ons name, identiteitsnommers, telefoonnommers, adresse,

Klein Sake en POPI: Is Dit Die Laaste Keer? Read More »