LOOPBAANGELEENTHEDE

Ons poog om ons personeel deurlopend op te lei en te ontwikkel ten einde hulle instaat te stel om te voldoen aan die voortdurende nuwe uitdagings wat deur veranderende standaarde en wetgewing daargestel word. Ons is bevoorreg om in samewerking met die ander BGR kantore deurlopende relevante opleiding van ‘n hoë standaard te kan aanbied. Opleiding behels interne opleiding wat op ‘n voortdurende basis deur ons direkteure en bestuurders aangebied word sowel as opleiding deur spesialiste wat van buite gekontrakteer word. Spesialis opleiding wat jaarliks aangebied word, behels opleiding in oudit sagteware en standaarde en belasting- en rekeningkundige opdaterings.

Werks Aansoek

PERSOONLIKE INLIGTING

OPVOEDKUNDIGE INLIGTING

POS BESKRYWING

AANHANGSELS


not larger than 2MB
not larger than 2MB
not larger than 2MB
Sending