DIREKTEURE

Johan Jacobs

Johan het in 1983 aan Paul Roos Gimnasium gematrikuleer. Na sy nasionale diensplig het hy aan die Universiteit van Stellenbosch studeer en die grade B Rek (1988), B Rek Hons (1989) en B Comm (Hons) Belasting (1993) verwerf. Hy het sy klerkskap by Coopers & Lybrand (die huidige PricewaterhouseCoopers) gedoen en in 1993 as geoktrooieerde rekenmeester gekwalifiseer.

Na sy klerkskap het hy vir ‘n jaar by Coopers & Lybrand aangebly om verdere ondervinding in die belastingafdeling te verkry. Hy het in 1994 by die praktyk van Eric Olivier op Worcester aangesluit waar hy in 1995 as vennoot aangestel is.

Johan is getroud met Esta en het drie seuns.

Gert Griessel

Gert het in 1995 aan Worcester Gimnasium gematrikuleer. In 1996 begin hy sy klerkskap by Olivier, Claassen & Jacobs en verwerf die grade B Compt (1998) en B Compt Hons (1999) deeltyds deur UNISA. Hy kwalifiseer in 2001 as geoktrooieerde rekenmeester.

Na sy klerkskap bly hy by die firma aan as ouditbestuurder waarna hy die pos as finansiële bestuurder by ‘n wynlandgoed in 2001 aanvaar. In 2002 en 2003 werk hy in London as rekenmeester waarna hy terugkeer na dieselfde wynlandgoed as finansiële bestuurder en later as algemene bestuurder. Hy verwerf sy MBA graad (Universiteit van Stellenbosch Besigheidskool) in 2007 en sluit weer by Jacobs en Vennote in 2011 as direkteur aan.

Gert is getroud met Danita en het twee kinders.

BESTUUR

Zurita Neethling

Rekeningkundige Bestuurder

Annalie le Roux

Rekeningkundige Bestuurder

Riana Carstens

Rekeningkundige Bestuurder

Micheline Dalton

Oudit Bestuurder

Minell Smit

Rekeningkundige Bestuurder (Ceres Kantoor)

Gerrit Nortjé

Oudit Bestuurder

OUDIT AFDELING

Daniélle Kriel

Leerlingrekenmeester

Michelle Ellis

Leerlingrekenmeester

Huidré du Toit

Leerlingrekenmeester

Elzane van Eeden

Leerlingrekenmeester

Klara de Wet

Leerlingrekenmeester

Victor Botha

Leerlingrekenmeester

Pieter Coetzee

Leerlingrekenmeester

Phillip Vermeulen

Leerlingrekenmeester

Pieter Swart

Leerlingrekenmeester

REKENINGKUNDIGE AFDELING

Annelise du Toit

Assistent Rekeningkunde Bestuurder

Suretha Verwey

Rekeningkunde Senior

Hermien du Toit

Rekeningkunde Senior

Glenda van der Westhuizen

Rekeningkunde Senior

Hanrius le Roux

Leerlingrekenmeester

Jandro Conradie

Leerlingrekenmeester

Robert Munnik

Leerlingrekenmeester

Qaanita Neethling

Leerlingrekenmeester

Albie Munnik

Leerlingrekenmeester

Juan Bester

Leerlingrekenmeester

Retha Walters

Leerlingrekenmeester

SPESIALIS DIENSTE EN ADMINISTRASIE

Sandra van Niekerk

Kantoorbestuurder

Jannita Steenkamp

Debiteure Administrateur

Esna Bester

Inkomstebelasting Beampte

Maria Coetzee

Inkomstebelasting Beampte

Liana Terblanche

Boedel en Trust Assistent

Jonine van Zyl

Maatskappy Sekretariële Beampte

Lize Roux

Boedel en Trust Bestuurder

Veronica van der Merwe

Bode

Suzanne van Rensburg

Boekhouer

Mardene Dirkse van Schalkwyk

Belasting Administrateur

Anita Bardman

Ontvangsdame