Augustus 2017

SARS en die Spesiale Vrywillige Openbaarmakingsprogram (“the Special Voluntary Disclosure Programme SVDP”) Die tyd is op hande!

“The SVDP is meant for individuals and companies who have not in the past disclosed tax and exchange control defaults in relation to offshore assets” (SARS) Soos aangedui deur SARS handel hierdie Spesiale Vrywillige Openbaarmakingsprogram van SARS oor belasting en valutabeheer aangeleenthede wat spruit uit buitelandse bates. Indien jy oor buitelandse bates beskik en jy […]

SARS en die Spesiale Vrywillige Openbaarmakingsprogram (“the Special Voluntary Disclosure Programme SVDP”) Die tyd is op hande! Read More »

WFIS: Sal die Gewysigde Wet steeds ‘n Vier-letterwoord wees?

Die Wet op Finansiële Intelligensiesentrum (WFIS of beter bekend as ‘FICA’) is sedert 2001 in werking, maar was onlangs hersien om dit in ooreenstemming te bring met wêreldwye neigings en om sy fokus op die bekamping van geldwassery en finansiering van terrorisme te verskerp. Uitkomste van die WFIS voor wysigings Plaaslik het ons gefokus op

WFIS: Sal die Gewysigde Wet steeds ‘n Vier-letterwoord wees? Read More »