Oktober 2018

Notules Van Direksievergaderings Is Belangrik – “Wie, Wat, Waar, Wanneer en Hoekom?”

Die Maatskappywet plaas heelwat verpligtinge en verantwoordelikhede op jou as direkteur en die maatskappy in die algemeen as deel van die voorgeskrewe nakomingsverpligtinge. Dit is daarom belangrik om behoorlik notules van die direksie- en komiteevergaderings voor te berei, te sirkuleer vir bevestiging en aanvaarding en om dit dan te bewaar. Dit is nie net ‘n […]

Notules Van Direksievergaderings Is Belangrik – “Wie, Wat, Waar, Wanneer en Hoekom?” Read More »