ONS MENSE

DIREKTEUR

Gerrit Nortjé

DIREKTEUR

Gerrit het in 2011 aan Wesvalia Hoërskool (Klerksdorp) gematrikuleer. In 2013 begin hy sy klerkskap by Sheldon en Prinsloo Ingelyf (Louis Trichardt) en verwerf die grade Baccalaureus in Rekeningkundige Wetenskappe (2015) en Nagraadse Diploma in Rekeningkundige Wetenskappe (2016) deeltyds deur UNISA. Hy kwalifiseer in 2018 as geoktrooieerde rekenmeester.

Na sy klerkskap in 2017,  het hy as ouditbestuurder by die firma aangesluit (voorheen bekend as BGR Jacobs Griessel Ingelyf) waarna hy in 2021 aangestel is as direkteur van die firma, nou bekend as BGR Nortjé Ingelyf.

BESTUUR EN OUDIT

Micheline Dalton

Oudit Bestuurder

Zunika Hartkamp

assistent oudit bestuurder