Sukkel Jy Om ‘n Terugbetaling Van ‘n Belastingkrediet Te Ontvang? Belasting Ombud Gaan SARS Stelsels Ondersoek
Twee maande gelede het ons daaroor geskryf dat die Belasting Ombud nou meer onafhanklik is van SARS, en dit het die Ombud nie lank geneem om sy magte te begin uitoefen nie. Meer as die helfte van klagtes wat die Ombud ontvang, handel oor die lang tyd wat dit neem vir krediete om aan belastingbetalers […]