Tegnologie, COVID-19 en hoe die wêreld sal verander
Ons moet almal aanpas by die vinnige veranderende wêreld wat die COVID-19 pandemie bring. Ons het geen alternatief nie; beide ons besighede en ons persoonlike lewens is reeds baie anders as wat hulle slegs ‘n paar maande gelede was. Daar is geen teken dat dinge binnekort sal begin stabiliseer nie. Watter rol speel tegnologie in […]
Tegnologie, COVID-19 en hoe die wêreld sal verander Read More »