WERKGEWERS – AFLEGGING IN TEENSTELLING MET WERKNEMERS SE REGTE?

As direkteur het jy beide die reg en verpligting om jou besigheid te bestuur volgens sy beste belange. Wat gebeur wanneer jy die moontlikheid moet oorweeg om werknemers af te lê weens operasionele vereistes?  Hoe klop dit met die uitgebreide regte van werknemers volgens arbeidswetgewing? ‘n Onlangse bevel die Arbeidsappèlhof het vraag, of wanneer jy […]

WERKGEWERS – AFLEGGING IN TEENSTELLING MET WERKNEMERS SE REGTE? Read More »