Junie 2017

Nie-Uitvoerende Direkteure: Inkomstebelasting en BTW implikasies

Daar is reeds vir ‘n geruime tyd onsekerheid daaroor of werknemersbelasting (LBS) afgetrek moet word van die betalings aan Nie-Uitvoerende Direkteure (NUDe) vir hulle dienste. Daar was ook meningsverskille daaroor of NUDe BTW moet hef op hulle direkteursdienste. Die Minister van Finansies het onderneem om dit in die Begrotingsoorsig uit te klaar. Neem kennis dat […]

Nie-Uitvoerende Direkteure: Inkomstebelasting en BTW implikasies Read More »

SARS Vereenvoudig sy Alternatiewe Geskilbeslegting Stelsel via eFiling

Tydens ‘n geskilproses kan essensiële dokumente dikwels nie bekom word nie. ‘n Versoek aan SARS om byvoorbeeld ‘n aanslag te verduidelik, word ingedien, maar raak dan verlore of haak iewers vas in die SARS stelsel. Teen die tyd wat dit opgespoor word en SARS op die versoek reageer, is die tydperk waarbinne ‘n beswaar aangeteken

SARS Vereenvoudig sy Alternatiewe Geskilbeslegting Stelsel via eFiling Read More »