April 2018

Minimum Loon Begin Binnekort: Maak Seker U Is Gereed

Die nuwe minimumloon, wat oorspronklik in werking sou tree op 1 Mei, maar nou vertraag is weens die hoë aantal voorleggings wat van die publiek ontvang word, sal ons almal aansienlik beïnvloed. Met die veronderstelling dat die bepalings van die Nasionale Minimumloonwetgewing in sy huidige formaat geïmplementeer word, sal net onder die helfte van die […]

Minimum Loon Begin Binnekort: Maak Seker U Is Gereed Read More »

Direkteure: Die Steinhoff Debakel Beklemtoon U Blootstelling Aan Persoonlike Aanspreeklikheid

Die “nuwe” Maatskappywet van 2008 het belowe om groter aanspreeklikheid op direkteure te plaas. Dit was in reaksie op direkteure wat groter magte in die Wet gegee word. Let asseblief daarop dat die Wet nie onderskei tussen nie-uitvoerende en uitvoerende direkteure nie. Wat word van u as direkteur verwag? ‘n Direkteur moet in goeie trou

Direkteure: Die Steinhoff Debakel Beklemtoon U Blootstelling Aan Persoonlike Aanspreeklikheid Read More »

POPI: ‘n Bestaande Risiko, ‘n Koninklike ergenis en ‘n sperdatum van die EU

Wanneer sal die bepalings van die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting (die Engelse akroniem van POPI of POPIA word algemeen gebruik) in werking tree? Die kantoor van die Inligtingsreguleerder het aangedui dat die Regulasies en die aanvangsdatum binnekort afgekondig sal word. Tot op hede het ons al egter soveel vertragings ervaar, dat mens nie

POPI: ‘n Bestaande Risiko, ‘n Koninklike ergenis en ‘n sperdatum van die EU Read More »