Personeel hou ontbyt
Twee keer ‘n jaar geniet die Worcester- en Ceresspan van BGR saam ontbyt; op Woensdag 31 Augustus was dit weer sulke tyd en kon kollegas rustig informeel verkeer voor die dag se werk begin!
Personeel hou ontbyt Read More »
Twee keer ‘n jaar geniet die Worcester- en Ceresspan van BGR saam ontbyt; op Woensdag 31 Augustus was dit weer sulke tyd en kon kollegas rustig informeel verkeer voor die dag se werk begin!
Personeel hou ontbyt Read More »
SARS het ‘n noemenswaardige stap geneem sodat werkgewers nou belasting (bv.Lopende Betaal Stelsel (LBS), Werkloosheid Versekerings Fonds (WVF) en Vaardigheid Ontwikkelings Heffing (VOH)) op hul loonstaat (payroll), aktief kan bestuur. Hierdie belasting is soms moeilik om te rekonsilieer en die herontwerpte vorm het dit ten doel om die proses te vereenvoudig. Dit is belangrik om dit
SARS: VERANDERINGE AAN DIE WERKGEWER REKENINGSTAAT Read More »
Meer as 80 lande wêreldwyd produseer McDonalds se Big Mac hamburgers volgens soortgelyke resepte. Sommige navorsers sê dat dit hulle (McDonalds) die perfekte universele kommoditeit maak om die Koopkragpariteit (Purchasing Power Parity, PPP) van verskillende geldeenhede met mekaar te vergelyk. Vandaar The Economist se jaarlikse “Big Mac Index”. Terwyl baie ekonome die regte waarde van
DIE BIG MAC-INDEKS WYS DAT DIE RAND SE WAARDE ONDERSKAT WORD Read More »
Ons rig hiermee ‘n ernstige waarskuwing aan almal wat by eiendomstransaksies betrokke is. Die internetslenters raak al hoe meer en ook al hoe meer gesofistikeerd. Jy moet weet hiervan en jy moet jouself daarteen beskerm. Daar is altyd baie op die spel wanneer eiendomme oorgedra word. Daarom raak jy ‘n gesogte teiken, sodra jy as
WEES GEWAARSKU! E-POS SWENDELARY NEEM TOE Read More »