Werknemers wat tuis werk: Watter belastingaftrekkings kan jy eis?
Van die huis af werk is deel van ons “nuwe normaal” en daar word voorspel dat huiskantore in die toekoms ‘n permanente kenmerk van baie diensverhoudinge sal bly. Beide werknemers en hul werkgewers moet vertroud wees met die belastinghoeke, veral die geleentheid om belastingaftrekkings te eis. Wanneer en hoe kwalifiseer jy vir aftrekkings? Watter uitgawes […]
Werknemers wat tuis werk: Watter belastingaftrekkings kan jy eis? Read More »