Desember 2020

Die vyf mees algemene belastingstrikke wat kleinsake-eienaars moet vermy

In ‘n tyd van ‘n ekonomiese resessie moet klein ondernemings hul boekhou- en belastingfunksies doeltreffend en glad bestuur om onnodige koste soos SAID-boetes te vermy. Elementêre foute met belastingbelange van ‘n klein onderneming kan rampspoedige en duur gevolge hê vir die vermoë van ‘n onderneming om hierdie moeilike tye te oorleef. In hierdie artikel het […]

Die vyf mees algemene belastingstrikke wat kleinsake-eienaars moet vermy Read More »

SES WENKE VIR MEER EFFEKTIEWE AANLYNVERGADERINGS

COVID-19 verander steeds die fundamentele maniere waarop ons sake doen. Alhoewel baie organisasies al gedeeltelik aanlyn vergaderings gehou het, het die pandemie hierdie praktyk in skerp fokus gebring en neem 86% van die werkers nou ten minste een keer per week aan ‘n aanlynvergadering deel. Volgens Forbes was daar vanaf 2010-2020 ‘n toename van 400%

SES WENKE VIR MEER EFFEKTIEWE AANLYNVERGADERINGS Read More »