Trusts: Nuwe riglyne oor Onafhanklike Trustees
Die Hoofmeester het onlangs verdere riglyne oor die registrasie van trusts aan al die Meesters van die Hooggeregshowe in die verskillende provinsies uitgereik. Die riglyne is van toepassing op alle nuwe trusts wat deur die verskillende Meesters geregistreer gaan word. Die riglyne volg op ‘n reeks van hofbeslissings waarin bevind is dat die trustvorm deur […]
Trusts: Nuwe riglyne oor Onafhanklike Trustees Read More »