Belastingopgawes is makliker hierdie jaar: moet jy belasting indien indien jy onder R500,000 verdien het?

Die gevreesde belasting-seisoen is weereens hier en jy het sekerlik al gehoor dat die persoonlike inkomstebelasting drumpel na R500,000 verhoog is.  Wat beteken dit in praktyk, wat is die perke en voorwaardes wat van toepassing is?  Wees bedag:  selfs al is jy vrygeskeld om opgawes in te dien, mag dit in jou guns tel om […]

Belastingopgawes is makliker hierdie jaar: moet jy belasting indien indien jy onder R500,000 verdien het? Read More »