Intern – spanbou
BGR het ‘n opwindende spanbou dag op 12 Julie by Grand West geniet!
Hier is goeie nuus: ‘n wen-wen senario vir besigheide (klein en groot), jong werksoekers en vir Suid-Afrika in die algemeen. Almal sal bly wees om te verneem dat die regering se inisiatief om indiensneming onder die jeug te verhoog, die Belastingaansporing vir Jeugindiensneming, of “(Youth) Employment Tax Incentive” kortweg “ETI” in Engels, is vir nog
Belastingaansporing vir Jeugindiensneming verleng met 10 jaar Read More »
Die gevreesde belasting-seisoen is weereens hier en jy het sekerlik al gehoor dat die persoonlike inkomstebelasting drumpel na R500,000 verhoog is. Wat beteken dit in praktyk, wat is die perke en voorwaardes wat van toepassing is? Wees bedag: selfs al is jy vrygeskeld om opgawes in te dien, mag dit in jou guns tel om