Bedrieërs is oral: kubermisdaad het sedert die begin van die grendeltydperk met 667% gestyg
Dit het aanlyn-bedrieërs nie lank geneem om te besef dat die grendeltydperk a.g.v. die Koronavirus ‘n hele nuwe geleentheid vir hulle oopgemaak het nie. Malware, phishing en ransomware-aanvalle neem toe, en skemas wat glo die een of ander vorm van finansiële verligting bied, is veral herkenbaar. Alle vorme van aanlynkommunikasie, insluitend e-pos, SMS’e en sosiale […]
