Junie 2019

Besigheidsredding: Is jou borgskappe afdwingbaar? ‘n Les van R5.5 miljoen vir direkteure en skuldeisers

Wanneer ‘n maatskappy in besigheidredding geplaas word, trek skuldeisers dikwels aan die kortste ent. Indien jy as skuldeiser jou posisie verseker het deur middel van persoonlike borgskappe van daardie individue wat oor bates beskik (normaalweg die direkteure van die skuldenaar-maatskappy), sal jy so spoedig moontlik op daardie borgskappe wil steun ten einde jou verliese te […]

Besigheidsredding: Is jou borgskappe afdwingbaar? ‘n Les van R5.5 miljoen vir direkteure en skuldeisers Read More »

Direkteure wat koppe stamp en die likwidasie-opsie – wedywering tussen broers en suster

Wat gebeur in die geval waar ‘n maatskappy se direksie ‘n dooiepunt bereik het, soveel so dat die direkteure nie meer kan saamstem oor die besluite wat noodsaaklik vir die behoorlike bestuur van die maatskappy en sy besigheid is nie? Indien alle ander pogings tot ‘n oplossing misluk het (en hierdie is gewoonlik die heel

Direkteure wat koppe stamp en die likwidasie-opsie – wedywering tussen broers en suster Read More »