Neem Kennis Van Die nuwe Korporatiewe Inkomstebelasting Boetes!
Daar is slegs die normale belasting-sperdatums vir November, maar maatskappye moet kennis neem van ‘n nuwe waarskuwing van die SAID dat hulle vanaf Desember 2018 administratiewe boetes sal oplê vir uitstaande korporatiewe inkomstebelasting opgawes. Tot dusver is boetes slegs opgelê waar persoonlike opgawes nie ingedien is nie. Volgens die SAID sal hierdie boetes wissel tussen […]
Neem Kennis Van Die nuwe Korporatiewe Inkomstebelasting Boetes! Read More »