Gaan Die Betwiste Minimum Loon Goed Wees Vir Die Ekonomie En Vir Jou?
Vir baie jare was daar aansienlike druk op die regering om ‘n minimum loon vas te stel. Die adjunkpresident het ‘n studiegroep hieroor gelei en die regering, die sakesektor en vakbonde het in beginsel ooreengekom om ‘n nasionale minimum loon vas te stel – maar daar is steeds baie kwessies om uit te stryk. Beïnvloed […]
Gaan Die Betwiste Minimum Loon Goed Wees Vir Die Ekonomie En Vir Jou? Read More »