Sakeredding – Hoe gaan dit?
Sakeredding (SR) is een van die hoekstene van die “nuwe” Maatskappywet. Dit word algemeen aanvaar dat die SR afdeling van die Wet gebaseer is op die beste internasionale praktyke en van ‘n baie hoë standaard is. Feitlik alle sake eienaars ervaar op een of ander stadium moeilike tye – kennis van hoe SR werk, kan […]
Sakeredding – Hoe gaan dit? Read More »