September 2020

Hoe chaos sake-innovering laat opvlam

Die grootste innovasie word geskep in tye van chaos, wanneer geleenthede in oorvloed is. Baie suksesvolle sakestories het begin tydens tye van resessie, depressie, chaos en krisis; soos Uber, Airbnb, WhatsApp, Slack, Pinterest, Square, Disney, Sony en iPod. Te midde van die ongekende chaos wat COVID-19 wêreldwyd veroorsaak ​​het, sien ons hoe plaaslike en internasionale […]

Hoe chaos sake-innovering laat opvlam Read More »

Direkteure, Trustees: Kan julle AJVs en Algemene Vergaderings met Zoom hou?

Selfs met die inperkingsmaatreëls wat verslap is, blyk dit asof die behoefte om sosiale afstand te hou nog vir ’n geruime tyd lank deel van ons “nuwe normaal” gaan wees. In die lig hiervan, hoe moet jy as direkteur van ’n maatskappy die Maatskappyewet se streng vereistes oor Algemene Jaarvergaderings nakom? Ons bespreek die moontlikheid

Direkteure, Trustees: Kan julle AJVs en Algemene Vergaderings met Zoom hou? Read More »