Personeelnuus: Loslitdag
Personeel het op 6 September Loslitdag met die tema “Time to Shine with Persons with Disabilities” ondersteun.
Personeelnuus: Loslitdag Read More »
Personeel het op 6 September Loslitdag met die tema “Time to Shine with Persons with Disabilities” ondersteun.
Personeelnuus: Loslitdag Read More »
Hoekom moet “eerlikheid” ‘n sleutelbeginsel van leierskap in jou besigheid wees? Hoe sal eerlikheid jou en en jou besigheid baat? Ons ondersoek hoekom bekendmaking en konfrontering van probleme in jou besigheid, nodig is om ‘n konstante, belangrike en betroubare langtermyn strategie vir volhoubaarheid en winsgewindheid is. Warren Buffet is ‘n ondersteuner van die “Eerlikheids Ontledings
Kommunikeer met eerlikheid – die “Orakel van Omaha” praat Read More »
‘n Behoorlik opgestelde en verlyde testament (jou “Laaste Testament en Wilsbeskikking”) is die enigste manier waarop jy kan verseker dat daar behoorlik na jou geliefdes omgesien word wanneer jy nie meer daar is nie. Die belangrikste om te onthou is dat ‘n geldige testament die enigste manier is waarop jy aanwysings kan gee oor wie
Jou Testament: Wat jy mag bepaal en wat nie Read More »
Die kern van die ooreenkoms tussen werkgewer en werknemer is die volgende: “Ek stem in om jou te betaal vir die werk wat jy vir my doen”. ‘n Werknemer wie se prestasie onvoldoende is, verbreek dus die ooreenkoms ingevolge hierdie definisie. Verleen dit dan aan jou as werkgewer die reg om jou werknemer te ontslaan?
Wat is swak werksprestasie? ‘n Geval waar verkoopsteikens nie gehaal is nie Read More »