Personeelnuus: Loslitdag
Personeel het op 6 September Loslitdag met die tema “Time to Shine with Persons with Disabilities” ondersteun.
Personeelnuus: Loslitdag Read More »
Personeel het op 6 September Loslitdag met die tema “Time to Shine with Persons with Disabilities” ondersteun.
Personeelnuus: Loslitdag Read More »
Hoekom moet “eerlikheid” ‘n sleutelbeginsel van leierskap in jou besigheid wees? Hoe sal eerlikheid jou en en jou besigheid baat? Ons ondersoek hoekom bekendmaking en konfrontering van probleme in jou besigheid, nodig is om ‘n konstante, belangrike en betroubare langtermyn strategie vir volhoubaarheid en winsgewindheid is. Warren Buffet is ‘n ondersteuner van die “Eerlikheids Ontledings
Kommunikeer met eerlikheid – die “Orakel van Omaha” praat Read More »
Om ‘n besigheid te bestuur bring talle belonings, ongelukkig ook ‘n reeks risiko’s en uitdagings. Een van die meer algemene risiko’s, is bedrog. Dit kan jou besigheid verwoes en baie nadelig vir sy reputasie, die moraal vir werknemers, verhoudinge met verskaffers asook jou beleggers en die nakomingsowerhede wees. Die gevaar is dat dit enige tyd,
Hoe jy bedrog in jou besigheid kan bespeur Read More »
Om as besigheidseienaar deur ‘n hoogsvernietigende gebeurtenis oorrompel te word, kan jou duur te staan kom, of selfs fataal wees. Tog blyk die wêreld asof dit as geheel na onvoorspelbaarheid op allerhande vlakke beweeg. Hoe kan jy sulke risiko’s bestuur? Ons bespreek ‘n paar praktiese idees oor die verbetering van jou risikobestuur in die algemeen,
Hoe om risikobestuur in jou besigheid te verbeter Read More »
“The SVDP is meant for individuals and companies who have not in the past disclosed tax and exchange control defaults in relation to offshore assets” (SARS) Soos aangedui deur SARS handel hierdie Spesiale Vrywillige Openbaarmakingsprogram van SARS oor belasting en valutabeheer aangeleenthede wat spruit uit buitelandse bates. Indien jy oor buitelandse bates beskik en jy