Rommelstatus Is Nou ‘n Werklikheid – Hoe Gaan Dit Ons Raak
Dinge het vinnig gebeur – op 31 Maart is die Minister van Finansies en sy Adjunk afgedank. Die volgende week het die graderingsagentskappe Fitch en S&P Suid-Afrika se skuld tot rommelstatus afgradeer. Waarom die gedempte reaksie? Gedurende Desember verlede jaar, toe mnr Nene as Minister van Finansies vervang is, het dit gelyk of ons van
Rommelstatus Is Nou ‘n Werklikheid – Hoe Gaan Dit Ons Raak Read More »
