Wanneer Hou Ons Op Om Vir Die SAID Te Werk Hierdie Jaar?
Dit is ‘n globale verskynsel om belastingvryheidsdag te meet, dit verwys na die dag tot wanneer jy werk om jou belasting te betaal – slegs ná belastingvryheidsdag begin jy vir jouself te werk. In 2018 neem dit Suid-Afrikaners 133 dae, of 39% van ons werksure, om ons belasting te betaal. Oor die algemeen het die […]
Wanneer Hou Ons Op Om Vir Die SAID Te Werk Hierdie Jaar? Read More »