Mei 2019 1

WERKGEWERS: MOENIE ONWETEND ONETIESE GEDRAG AANMOEDIG NIE

Wat veroorsaak oneerlikheid in ‘n besigheid? Dit is ‘n belangrike vraag. ‘n Onlangse opname het gewys dat ‘n verbysterende 41% van personeel in ‘n betrokke besigheid onetiese gedrag oor ‘n periode van 12 maande waargeneem het. Dit, ten spyte van die algemene persepsie dat mense inherent eerlik is. Uit die aard van die saak is […]

WERKGEWERS: MOENIE ONWETEND ONETIESE GEDRAG AANMOEDIG NIE Read More »

CIPC TREE OP TEENOOR DIREKTEURS WAT OORTREE – ‘N R4.3 BILJOEN VOORBEELD.

As direkteur van ‘n besigheid, moet jy aan die Maatskappywet se hoë standaarde van gedrag voldoen, ‘n taak wat nie ligtelik opgeneem moet word nie. Companies and Intellectual Property Commission (CIPC), wat gewoonlik gesien word as ‘n entiteit wat slegs administratief handel en rekord hou van besluite wat deur besighede neem word, wys nou sy

CIPC TREE OP TEENOOR DIREKTEURS WAT OORTREE – ‘N R4.3 BILJOEN VOORBEELD. Read More »

“EXPAT TAX”/ BELASTING OP INKOMSTE VERDIEN IN BUITELAND – HOE SAL DIE VERANDERING JOU AFFEKTEER?

Suid-Afrikaanse burgers wat in die buiteland ‘n inkomste verdien het tot nou ‘n “183/60” beslastingvrystelling geniet. Dit sal wel verander met wetgewing wat onlangs deurgevoer is, dus is dit belangrik om nou al vir die opkomende veranderinge te beplan. Stuur gerus hierdie artikel aan ‘n iemand wat in die buiteland werk, indien dit nie op

“EXPAT TAX”/ BELASTING OP INKOMSTE VERDIEN IN BUITELAND – HOE SAL DIE VERANDERING JOU AFFEKTEER? Read More »