November 2016

Deeltitelskemas: Nuwe vereistes vir ‘n Reserwefonds en ander bepalings

Nota: Hierdie is slegs ‘n kort oorsig. Met die nuwe wetgewing is daar ingewikkelde bepalings en vereistes en indien jy ‘n trustee of bestuursagent is, moet jy jouself deeglik daarvan vergewis. Kontak ons gerus indien u enige hulp hiermee benodig. Die wette waarna verwys word is slegs in Engels uitgebring. Ons praat voortaan van die …

Deeltitelskemas: Nuwe vereistes vir ‘n Reserwefonds en ander bepalings Read More »

Inflasie se verskillende invloede : Die gevaar vir Suid-Afrika

Statistieke SA maak elke maand die inflasiesyfer (VPI) bekend. Tans is dit 5.9%, wat ‘n aansienlike verbetering is op Februarie se 7%. Wat interessant is, is dat die VPI syfer ‘n samestelling is van vyf kwintiele van inkomstegroepe – van die armes tot die welgesteldes.  Wat wys die kwintiele? Dit wys dat vir die rykes …

Inflasie se verskillende invloede : Die gevaar vir Suid-Afrika Read More »

Is ons op pad na rommelstatus, of net belastingstygings?

“Ons moet wys dat ons sal hou by ons ondernemings oor konsolidasie, maar aan die ander kant moet ons baie daarop bedag wees dat fiskale konsolidasie sonder groei die ekonomie net verder benadeel.”  (Minister van Finansies Pravin Gordhan in sy Medium Termyn Begroting Beleidsverklaring) Eerstens, wat is die Medium Termyn Begroting Beleidsverklaring (MTBBV)?  Dit is …

Is ons op pad na rommelstatus, of net belastingstygings? Read More »