‘n Idee vir iemand met te veel persoonlike skuld
Om te veel persoonlike skuld te hê is een van die mees stresvolle en ontmoedigende ervaringe wat iemand kan hê en gegewe die moeilike tye wat ons tans beleef sukkel baie Suid Afrikaners om kop bo water te hou. Ongeveer 60% van ons ekonomie is afhanklik van plaaslike spandering en is hierdie hoë skuldvlakke nie […]
‘n Idee vir iemand met te veel persoonlike skuld Read More »