Het Jy ‘n Testament Nodig?
Ons gaan almal een of ander tyd tot sterwe kom. Ons moet binne ons vermoëns self vir ons naasbestaandes sorg en reëlings tref vir wanneer ons nie meer hier gaan wees nie. Dit is egter menslik om weg te skram van ons sterflikheid. Ons kan ook nie altyd die nodige tyd in ons besige skedules […]
Het Jy ‘n Testament Nodig? Read More »