Augustus 2016

Hoe privaat is die besonderhede van aandeelhouers?

“Privaatheid, soos ander regte, is nie absoluut nie. Soos wat ‘n mens in die handelsverkeer in sosiale en sakeverbintenisse tree, word die omvang van jou persoonlike ruimte al kleiner.” (Informele vertaling uit die uitspraak hieronder.) Alle maatskappye, of hulle groot of klein is, of hulle openbare of private maatskappye is, word regtens verplig om volledige […]

Hoe privaat is die besonderhede van aandeelhouers? Read More »

Die byl begin val vir diegene wat in die “Panama Papers” genoem is

Ons leef in ‘n tydperk van lekkasies. Die mees onlangse is die “Panama Papers”, wat  besonderhede bevat van hoe welgestelde mense en maatskappye buitelandse rekeninge gebruik het om hulle bates te beskerm en vir hulle owerhede weg te steek. Die name van 1 700 Suid-Afrikaners verskyn in die gelekte Panama Papers. In ‘n voorlegging aan

Die byl begin val vir diegene wat in die “Panama Papers” genoem is Read More »