Werknemers en aftrede
Daar is geen algemene aftree-ouderdom in Suid-Afrika nie. Artikel 187 van die Wet op Arbeidsverhoudinge lys gevalle wat outomaties as onbillike ontslag geag word. Diskriminasie op grond van ouderdom is een van hulle. Hoe nou gemaak wanneer werkers hul aftree-ouderdom bereik? Hou in gedagte dat die Wet op Arbeidsverhoudinge ‘n statutêre uitsondering maak dat werknemers […]
Werknemers en aftrede Read More »
