BGR_Admin

Magte van die Trustees

“Care, diligence and skill required of trustee 9    (1) A trustee shall in the performance of his duties and the exercise of his powers act with the care, diligence and skill which can reasonably be expected of a person who manages the affairs of another. (2) Any provision contained in a trust instrument shall be void

Magte van die Trustees Read More »

Vakante posisie: Menslikehulpbronne adviseur

Ligging: Worcester Pos: Permanent Posvlak: Bestuurder Sluitingsdatum: 31 Julie 2016 BGR Jacobs Bester Griessel bied Menslikehulpbronne-dienste, aanvullend tot die dienste wat normaalweg deur ‘n oudit- en rekenmeesterspraktyk gelewer word. Ons fokus daarop om spesialiskennis in elke diensgebied te verseker om sodoende aan elke kliënt se unieke behoeftes te voldoen. Ons poog dat elk van ons

Vakante posisie: Menslikehulpbronne adviseur Read More »

Rommelstatus II – Om dit te voorkom, vereis meer as goeie staatshuishoudkunde

Sedert “Nenegate”, was die land daarop ingestel om die verlaging tot rommelstatus deur graderingsagentskappe te vermy. Drie agentskappe beheer 95% van die mark; met Moody’s is ons twee kerwe bo rommel, maar met Fitch en met Standard and Poor’s is Suid-Afrika net een kerf bo rommelstatus. Om na rommel afgradeer te word, sal leenkoste opdruk

Rommelstatus II – Om dit te voorkom, vereis meer as goeie staatshuishoudkunde Read More »

Jou KMO: King IV korporatiewe bestuurskode mag op jou van toepassing wees

Die King verslae die laaste twee dekades het plaaslik en internasionaal sinoniem geword met goeie korporatiewe bestuur. Tot nou het die King Kode ‘n beperkte invloed gehad op klein en mediumgrootte ondernemings (KMO’s). Dit is belangrik om te weet dat die King Kodes vrywillig is. Wat betref die jongste King IV Verslag (dit is vrygestel vir

Jou KMO: King IV korporatiewe bestuurskode mag op jou van toepassing wees Read More »

Waarsku jou werknemers: Verandering in skuldinvordering

‘n Geskatte 80% van die inkomste van armer gemeenskappe word gebruik om skuld te betaal. In ‘n poging om misbruike in die skuldinvorderingsbedryf aan te spreek, was wetgewing in 2015 ingestel om handel in vervalde skuld en die invordering van vervalde skuld onwettig te maak. Wat tipies gebeur het, was dat gewetenlose agentskappe vervalde skuld

Waarsku jou werknemers: Verandering in skuldinvordering Read More »

Kredietverskaffers – Registrasie drempel is verlaag tot nul

Die Nasionale Kredietwet bepaal wie ‘n kredietverskaffer is en onder watter omstandighede registrasie ‘n vereiste is. Indien registrasie ‘n vereiste is, en die kredietverskaffer is nie geregistreer nie, gaan dit waarskynlik beteken dat enige ooreenkoms nietig en onafdwingbaar verklaar gaan word. Daar is beperkte uitsonderings, maar voorheen moes kredietverskaffers geregistreer wees indien die totale primêre

Kredietverskaffers – Registrasie drempel is verlaag tot nul Read More »