Rommelstatus I – Hoe gaan dit my raak?
“Now is the winter of our discontent” (Shakespeare) Rentekoerse is die eerste wat sal styg. As jy ‘n verbandlening het of ‘n motor gefinansier het, gaan jou maandelikse paaiemente styg. As ‘n growwe voorbeeld, sal die paaiement op ‘n verbandlening van R500 000, R837 meer per maand kos as rentekoerse met 2.5% sou toeneem. Die […]
Rommelstatus I – Hoe gaan dit my raak? Read More »