Desember 2016

Moenie die Sperdatum vir Diensbillikheid Verslae mis nie

Versuim deur “aangewese” werkgewers om hulle diensbillikheid verslae betyds in te dien, kan lei tot ernstige boetes. Eerste oortreders kan ‘n boete van die grootste van R1,5 miljoen of 10% van omset oploop, terwyl dit tot die grootste van R2,7 miljoen of 10% van omset kan toeneem. Die gebrek aan toepassing hiervan in die verlede …

Moenie die Sperdatum vir Diensbillikheid Verslae mis nie Read More »