Nuus

Jou KMO: King IV korporatiewe bestuurskode mag op jou van toepassing wees

Die King verslae die laaste twee dekades het plaaslik en internasionaal sinoniem geword met goeie korporatiewe bestuur. Tot nou het die King Kode ‘n beperkte invloed gehad op klein en mediumgrootte ondernemings (KMO’s). Dit is belangrik om te weet dat die King Kodes vrywillig is. Wat betref die jongste King IV Verslag (dit is vrygestel vir […]

Jou KMO: King IV korporatiewe bestuurskode mag op jou van toepassing wees Read More »

Waarsku jou werknemers: Verandering in skuldinvordering

‘n Geskatte 80% van die inkomste van armer gemeenskappe word gebruik om skuld te betaal. In ‘n poging om misbruike in die skuldinvorderingsbedryf aan te spreek, was wetgewing in 2015 ingestel om handel in vervalde skuld en die invordering van vervalde skuld onwettig te maak. Wat tipies gebeur het, was dat gewetenlose agentskappe vervalde skuld

Waarsku jou werknemers: Verandering in skuldinvordering Read More »

Kredietverskaffers – Registrasie drempel is verlaag tot nul

Die Nasionale Kredietwet bepaal wie ‘n kredietverskaffer is en onder watter omstandighede registrasie ‘n vereiste is. Indien registrasie ‘n vereiste is, en die kredietverskaffer is nie geregistreer nie, gaan dit waarskynlik beteken dat enige ooreenkoms nietig en onafdwingbaar verklaar gaan word. Daar is beperkte uitsonderings, maar voorheen moes kredietverskaffers geregistreer wees indien die totale primêre

Kredietverskaffers – Registrasie drempel is verlaag tot nul Read More »

Werknemers en aftrede

Daar is geen algemene aftree-ouderdom in Suid-Afrika nie. Artikel 187 van die Wet op Arbeidsverhoudinge lys gevalle wat outomaties as onbillike ontslag geag word. Diskriminasie op grond van ouderdom is een van hulle. Hoe nou gemaak wanneer werkers hul aftree-ouderdom bereik? Hou in gedagte dat die Wet op Arbeidsverhoudinge ‘n statutêre uitsondering maak dat werknemers

Werknemers en aftrede Read More »

Uit die boedel hoekie…die belangrikheid van behoorlike boedelbeplanning

Wat is boedelbeplanning? Meyerowitz (Outoriteit op hierdie vakgebied) het boedelbeplanning gedefinieer as die bestuur, beveiliging en rangskikking van ‘n persoon se boedelbates op so ‘n wyse dat hy vir homself en sy begunstigdes, gedurende sy leeftyd, en vir sy begunstigdes, na sy dood, die optimum en voortgesette benutting daarvan verseker. Wat hy hiermee bedoel is

Uit die boedel hoekie…die belangrikheid van behoorlike boedelbeplanning Read More »