Kan Jy ‘n Werknemer Ontslaan Oor Onwaarhede In Sy Of Haar CV?
“…dit kan nie reg en billik wees om ‘n persoon weer in die posisie aan te stel wat hy in die eerste plek verkry het deur valse verklarings en voorstellings aan die werkgewer te maak nie.” (Deel van die uitspraak van die Arbeidsappèlhof wat hieronder hanteer word.) Werkgewers en werknemers kan gerus kennis neem van […]
Kan Jy ‘n Werknemer Ontslaan Oor Onwaarhede In Sy Of Haar CV? Read More »
