BGR_Admin

Wie ry aan die pen? BTW Bedrog en die vonnis van 25 Jaar

Die meeste hardwerkende en eerlike belastingbetalers moes al met groeiende frustrasie wag voordat SARS selfs die kleinste terugbetaling aan hulle magtig. Daarom sou daar ‘n mate van genoegdoening wees met die nuus dat drie maatskappydirekteure stywe vonnisse opgelê is vir belastingbedrog. Oor ‘n periode van drie jaar het hulle 198 valse BTW opgawes ingedien. Hulle

Wie ry aan die pen? BTW Bedrog en die vonnis van 25 Jaar Read More »

Belasting Op Buitelandse Inkomste – Verandering Van Plan

Die SAID het onlangs ‘n konsep-belastingwet uitgereik wat voorgestel het dat Suid-Afrikaners belasting moet betaal op die verskil in belasting op inkomste verdien in die buiteland. Dus, as 10% belasting op buitelandse inkomste betaal is, was die belastingbetaler aanspreeklik vir die betaling van die bedrag wat ingevolge plaaslike belastingwetgewing betaalbaar sou wees (die maksimum inkomstebelastingkoers

Belasting Op Buitelandse Inkomste – Verandering Van Plan Read More »

Teleurstellend: SA Skuif Verder Af Op Die Global Competitive Index

Elke jaar rapporteer ons oor die Wêreldwye Ekonomiese Forum (WEF) se Global Competitiveness Index. Vanjaar het Suid-Afrika van die 48ste na die 61ste posisie op die ranglys gegly. Wat veral teleurstellend is, is die feit dat ons voorheen die 3de plek beklee het in terme van korporatiewe effektiwiteit, maar hierdie jaar na die 34ste posisie

Teleurstellend: SA Skuif Verder Af Op Die Global Competitive Index Read More »

3 Toekomstige menslike tendense – Wees voorbereid!

“Leadership involves finding a parade and getting in front of it” (John Naisbitt, futurist and author of ‘Megatrends’) ‘n Onlangse opname het drie belangrike tendense vir die volgende vyf jaar geïdentifiseer – Multinationals word sterker Indien mens die top 100-ekonomieë in die wêreld sou vat en multinationals (MN’s) daarby insluit, sal 69 van die top

3 Toekomstige menslike tendense – Wees voorbereid! Read More »

Benodig jy ‘n Lewende Testament of ‘n Mediese Aanwysing?      

“Life is pleasant. Death is peaceful. It’s the transition that’s troublesome” (Isaac Asimov) Nie alle mense wil ten alle koste kunsmatig aan die lewe gehou word nie. Dit kan gepaardgaan met pyn en met stres en dalk ook sonder toestemming geskied. Indien hierdie keuse vir jou belangrik is, moet jy voortydig jou posisie hieroor duidelik

Benodig jy ‘n Lewende Testament of ‘n Mediese Aanwysing?       Read More »

Klein Sake en POPI: Is Dit Die Laaste Keer?

“Crying wolf is a real danger” (David Attenborough) Dit gaan alles oor die beskerming van ons inligting van ‘n persoonlike aard. Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting oftwel POPI (“the Protection of Personal Information Act”) moet vir ons welkome beskerming bied teen die gebruik van ons persoonlike inligting. Ons name, identiteitsnommers, telefoonnommers, adresse,

Klein Sake en POPI: Is Dit Die Laaste Keer? Read More »

Die SAID Se Planne Om Belasting Te Hef Op Inkomste Verdien In Die Buiteland

Soos die wet tans staan, word ‘n Suid-Afrikaanse belastingbetaler wat vir 183 dae of meer in die buiteland werk (waarvan 60 dae opeenvolgend moet loop), nie plaaslik belas op buitelandse inkomste nie. Die Tesourie het egter konsepwetgewing vrygestel wat, indien goedgekeur, hierdie vrystelling sal herroep. Vir baie Suid-Afrikaanse werkgewers en werknemers kan dit ernstige gevolge

Die SAID Se Planne Om Belasting Te Hef Op Inkomste Verdien In Die Buiteland Read More »