Nuus

Werknemers Neem Kennis: Botsende Belange Kan Tot Afdanking Lei

Eerlikheid is die beste beleid, aldus Benjamin Franklin. Op werknemers rus ‘n algemene verpligting om lojaal, eerlik en in die beste belang van hul werkgewers op te tree. Dit hou ook in dat werknemers enige moontlike botsing tussen hul eie belange en die belange van hul werkgewers moet vermy. ‘n Onlangse beslissing van die Arbeidshof […]

Werknemers Neem Kennis: Botsende Belange Kan Tot Afdanking Lei Read More »

Trustee: Eiendomstransaksie – Wat Is Die Risiko Dat Jy Persoonlik Aanspreeklik Gehou Kan Word?

Wanneer enigiemand van ‘n trust koop of aan ‘n trust verkoop moet jy jou prokureur opdrag gee om die ooreenkoms vir jou deur te gaan. Jy wil sekerheid hê dat die nodige beskerming in die ooreenkoms ingebou is om jou teen die risiko’s te beskerm. Om met ‘n trust ‘n ooreenkoms aan te gaan verg

Trustee: Eiendomstransaksie – Wat Is Die Risiko Dat Jy Persoonlik Aanspreeklik Gehou Kan Word? Read More »

Wie ry aan die pen? BTW Bedrog en die vonnis van 25 Jaar

Die meeste hardwerkende en eerlike belastingbetalers moes al met groeiende frustrasie wag voordat SARS selfs die kleinste terugbetaling aan hulle magtig. Daarom sou daar ‘n mate van genoegdoening wees met die nuus dat drie maatskappydirekteure stywe vonnisse opgelê is vir belastingbedrog. Oor ‘n periode van drie jaar het hulle 198 valse BTW opgawes ingedien. Hulle

Wie ry aan die pen? BTW Bedrog en die vonnis van 25 Jaar Read More »

Belasting Op Buitelandse Inkomste – Verandering Van Plan

Die SAID het onlangs ‘n konsep-belastingwet uitgereik wat voorgestel het dat Suid-Afrikaners belasting moet betaal op die verskil in belasting op inkomste verdien in die buiteland. Dus, as 10% belasting op buitelandse inkomste betaal is, was die belastingbetaler aanspreeklik vir die betaling van die bedrag wat ingevolge plaaslike belastingwetgewing betaalbaar sou wees (die maksimum inkomstebelastingkoers

Belasting Op Buitelandse Inkomste – Verandering Van Plan Read More »

Teleurstellend: SA Skuif Verder Af Op Die Global Competitive Index

Elke jaar rapporteer ons oor die Wêreldwye Ekonomiese Forum (WEF) se Global Competitiveness Index. Vanjaar het Suid-Afrika van die 48ste na die 61ste posisie op die ranglys gegly. Wat veral teleurstellend is, is die feit dat ons voorheen die 3de plek beklee het in terme van korporatiewe effektiwiteit, maar hierdie jaar na die 34ste posisie

Teleurstellend: SA Skuif Verder Af Op Die Global Competitive Index Read More »

3 Toekomstige menslike tendense – Wees voorbereid!

“Leadership involves finding a parade and getting in front of it” (John Naisbitt, futurist and author of ‘Megatrends’) ‘n Onlangse opname het drie belangrike tendense vir die volgende vyf jaar geïdentifiseer – Multinationals word sterker Indien mens die top 100-ekonomieë in die wêreld sou vat en multinationals (MN’s) daarby insluit, sal 69 van die top

3 Toekomstige menslike tendense – Wees voorbereid! Read More »

Benodig jy ‘n Lewende Testament of ‘n Mediese Aanwysing?      

“Life is pleasant. Death is peaceful. It’s the transition that’s troublesome” (Isaac Asimov) Nie alle mense wil ten alle koste kunsmatig aan die lewe gehou word nie. Dit kan gepaardgaan met pyn en met stres en dalk ook sonder toestemming geskied. Indien hierdie keuse vir jou belangrik is, moet jy voortydig jou posisie hieroor duidelik

Benodig jy ‘n Lewende Testament of ‘n Mediese Aanwysing?       Read More »