Nuus

Klein Sake en POPI: Is Dit Die Laaste Keer?

“Crying wolf is a real danger” (David Attenborough) Dit gaan alles oor die beskerming van ons inligting van ‘n persoonlike aard. Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting oftwel POPI (“the Protection of Personal Information Act”) moet vir ons welkome beskerming bied teen die gebruik van ons persoonlike inligting. Ons name, identiteitsnommers, telefoonnommers, adresse, […]

Klein Sake en POPI: Is Dit Die Laaste Keer? Read More »

Die SAID Se Planne Om Belasting Te Hef Op Inkomste Verdien In Die Buiteland

Soos die wet tans staan, word ‘n Suid-Afrikaanse belastingbetaler wat vir 183 dae of meer in die buiteland werk (waarvan 60 dae opeenvolgend moet loop), nie plaaslik belas op buitelandse inkomste nie. Die Tesourie het egter konsepwetgewing vrygestel wat, indien goedgekeur, hierdie vrystelling sal herroep. Vir baie Suid-Afrikaanse werkgewers en werknemers kan dit ernstige gevolge

Die SAID Se Planne Om Belasting Te Hef Op Inkomste Verdien In Die Buiteland Read More »

Notules van direkteursvergaderings: Hoekom is dit so belangrik?

Die Maatskappywet (die Wet) gee direkteure die geleentheid om die maatskappy se besigheid te bestuur. In ruil daarvoor plaas dit verantwoordelikhede en persoonlike aanspreeklikhede op direkteure wat nie hul verpligtinge nakom nie. Wat word van direkteursvergaderings se notules vereis? Vergaderings van direkteure moet gehou word en moet ten minste die volgende bevat: Alle besluite wat

Notules van direkteursvergaderings: Hoekom is dit so belangrik? Read More »

SARS en die Spesiale Vrywillige Openbaarmakingsprogram (“the Special Voluntary Disclosure Programme SVDP”) Die tyd is op hande!

“The SVDP is meant for individuals and companies who have not in the past disclosed tax and exchange control defaults in relation to offshore assets” (SARS) Soos aangedui deur SARS handel hierdie Spesiale Vrywillige Openbaarmakingsprogram van SARS oor belasting en valutabeheer aangeleenthede wat spruit uit buitelandse bates. Indien jy oor buitelandse bates beskik en jy

SARS en die Spesiale Vrywillige Openbaarmakingsprogram (“the Special Voluntary Disclosure Programme SVDP”) Die tyd is op hande! Read More »

WFIS: Sal die Gewysigde Wet steeds ‘n Vier-letterwoord wees?

Die Wet op Finansiële Intelligensiesentrum (WFIS of beter bekend as ‘FICA’) is sedert 2001 in werking, maar was onlangs hersien om dit in ooreenstemming te bring met wêreldwye neigings en om sy fokus op die bekamping van geldwassery en finansiering van terrorisme te verskerp. Uitkomste van die WFIS voor wysigings Plaaslik het ons gefokus op

WFIS: Sal die Gewysigde Wet steeds ‘n Vier-letterwoord wees? Read More »

Die Belastingseisoen Het Aangebreek: Hier’s Wat Jy Moet Weet En Doen

“Giving money and power to government is like giving whiskey and car keys to teenage boys” (P.J. O’Rourke) Die belastingseisoen vir individue het op 1 Julie geopen, en terwyl ons grappies kan maak oor die pyn om belasting te betaal, bly dit natuurlik ‘n integrale deel van die lewe. Teen hierdie tyd moes u al

Die Belastingseisoen Het Aangebreek: Hier’s Wat Jy Moet Weet En Doen Read More »

Nie-Uitvoerende Direkteure: Inkomstebelasting en BTW implikasies

Daar is reeds vir ‘n geruime tyd onsekerheid daaroor of werknemersbelasting (LBS) afgetrek moet word van die betalings aan Nie-Uitvoerende Direkteure (NUDe) vir hulle dienste. Daar was ook meningsverskille daaroor of NUDe BTW moet hef op hulle direkteursdienste. Die Minister van Finansies het onderneem om dit in die Begrotingsoorsig uit te klaar. Neem kennis dat

Nie-Uitvoerende Direkteure: Inkomstebelasting en BTW implikasies Read More »

SARS Vereenvoudig sy Alternatiewe Geskilbeslegting Stelsel via eFiling

Tydens ‘n geskilproses kan essensiële dokumente dikwels nie bekom word nie. ‘n Versoek aan SARS om byvoorbeeld ‘n aanslag te verduidelik, word ingedien, maar raak dan verlore of haak iewers vas in die SARS stelsel. Teen die tyd wat dit opgespoor word en SARS op die versoek reageer, is die tydperk waarbinne ‘n beswaar aangeteken

SARS Vereenvoudig sy Alternatiewe Geskilbeslegting Stelsel via eFiling Read More »