BGR_Admin

Gegriefde Minderheidsaandeelhouers: Jy Het Baie Keuses

Die Maatskappywet gee aan direkteure baie ruimte om ‘n maatskappy te bedryf en gee hulle aansienlike magte om dit te kan doen. Maar hoe beskerm dit die minderheidsaandeelhouers wat nie saamstem met hoe die direkteure die besigheid bedryf nie? Watter hulpmiddels is beskikbaar? ‘n Aandeelhouer mag die howe nader as daar misbruik gemaak word van […]

Gegriefde Minderheidsaandeelhouers: Jy Het Baie Keuses Read More »

Sukkel Jy Om ‘n Terugbetaling Van ‘n Belastingkrediet Te Ontvang? Belasting Ombud Gaan SARS Stelsels Ondersoek

Twee maande gelede het ons daaroor geskryf dat die Belasting Ombud nou meer onafhanklik is van SARS, en dit het die Ombud nie lank geneem om sy magte te begin uitoefen nie. Meer as die helfte van klagtes wat die Ombud ontvang, handel oor die lang tyd wat dit neem vir krediete om aan belastingbetalers

Sukkel Jy Om ‘n Terugbetaling Van ‘n Belastingkrediet Te Ontvang? Belasting Ombud Gaan SARS Stelsels Ondersoek Read More »

Dit is weer COIDA tyd!

Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en Siektes (Engels: Compensation for Occupational Injuries and Diseases Act (“COIDA”)) is a statutêre versekeringspolis vir jou werknemers en betaal aan hulle vergoeding as hulle sterf, beseer word, ongeskik raak of ‘n beroepsiekte opdoen terwyl hulle by die werk is. Werkgewers moet ‘n jaarlikse opgawe indien voor of op

Dit is weer COIDA tyd! Read More »

Jy en die 2017 Begroting: Belastingverhogings Nou Aan Die Orde Van Die Dag

Daar was baie verwagtinge oor hierdie begroting en daar is steeds baie onbeantwoorde vrae: Hoe gaan die verwagte belastingverhogings uitspeel? Gaan die Minister van Finansies en sy adjunk hulle werk behou? Gaan die begroting “radikale ekonomiese transformasie” insluit, wat die laaste paar maande die President se mantra was? Hoe gaan die graderingsagentskappe die begroting sien

Jy en die 2017 Begroting: Belastingverhogings Nou Aan Die Orde Van Die Dag Read More »

2017 BEGROTINGSREDE

Deur: Pieter Steenkamp Hiermee volg ‘n kort opsomming van sommige van die belangrikste belastingvoorstelle wat die Minister van Finansies, Pravin Gordhan in sy begroting op 22 Februarie 2017 aangekondig het. Sover dit inkomstebelasting aangaan, sal die voorstelle van toepassing wees op die 2018 belastingjaar, byvoorbeeld jaar geëindig 28 Februarie 2018 in geval van natuurlike persone.

2017 BEGROTINGSREDE Read More »

Deeltitel Eienaars Pasop

Onlangse wetgewing is goedgekeur wat trustees van deeltitel skemas verplig om ‘n reserwefonds te skep vir reparasies, instandhouding en batevervanging van gemeenskaplike eiendom. Dit is addisioneel tot die huidige administratiewe vereiste om vir toekomstige bedryfsuitgawes voorsiening te maak. As jy betrokke is by beheerliggame, is dit belangrik om kennis te neem van hierdie wetgewing –

Deeltitel Eienaars Pasop Read More »