BGR_Admin

Deeltitelskemas: Nuwe vereistes vir ‘n Reserwefonds en ander bepalings

Nota: Hierdie is slegs ‘n kort oorsig. Met die nuwe wetgewing is daar ingewikkelde bepalings en vereistes en indien jy ‘n trustee of bestuursagent is, moet jy jouself deeglik daarvan vergewis. Kontak ons gerus indien u enige hulp hiermee benodig. Die wette waarna verwys word is slegs in Engels uitgebring. Ons praat voortaan van die

Deeltitelskemas: Nuwe vereistes vir ‘n Reserwefonds en ander bepalings Read More »

Is ons op pad na rommelstatus, of net belastingstygings?

“Ons moet wys dat ons sal hou by ons ondernemings oor konsolidasie, maar aan die ander kant moet ons baie daarop bedag wees dat fiskale konsolidasie sonder groei die ekonomie net verder benadeel.”  (Minister van Finansies Pravin Gordhan in sy Medium Termyn Begroting Beleidsverklaring) Eerstens, wat is die Medium Termyn Begroting Beleidsverklaring (MTBBV)?  Dit is

Is ons op pad na rommelstatus, of net belastingstygings? Read More »

Gaan Die Betwiste Minimum Loon Goed Wees Vir Die Ekonomie En Vir Jou?

Vir baie jare was daar aansienlike druk op die regering om ‘n minimum loon vas te stel. Die adjunkpresident het ‘n studiegroep hieroor gelei en die regering, die sakesektor en vakbonde het in beginsel ooreengekom om ‘n nasionale minimum loon vas te stel – maar daar is steeds baie kwessies om uit te stryk. Beïnvloed

Gaan Die Betwiste Minimum Loon Goed Wees Vir Die Ekonomie En Vir Jou? Read More »