Notules van direkteursvergaderings: Hoekom is dit so belangrik?
Die Maatskappywet (die Wet) gee direkteure die geleentheid om die maatskappy se besigheid te bestuur. In ruil daarvoor plaas dit verantwoordelikhede en persoonlike aanspreeklikhede op direkteure wat nie hul verpligtinge nakom nie. Wat word van direkteursvergaderings se notules vereis? Vergaderings van direkteure moet gehou word en moet ten minste die volgende bevat: Alle besluite wat […]
Notules van direkteursvergaderings: Hoekom is dit so belangrik? Read More »
