Nuus

2017 BEGROTINGSREDE

Deur: Pieter Steenkamp Hiermee volg ‘n kort opsomming van sommige van die belangrikste belastingvoorstelle wat die Minister van Finansies, Pravin Gordhan in sy begroting op 22 Februarie 2017 aangekondig het. Sover dit inkomstebelasting aangaan, sal die voorstelle van toepassing wees op die 2018 belastingjaar, byvoorbeeld jaar geëindig 28 Februarie 2018 in geval van natuurlike persone. […]

2017 BEGROTINGSREDE Read More »

Deeltitel Eienaars Pasop

Onlangse wetgewing is goedgekeur wat trustees van deeltitel skemas verplig om ‘n reserwefonds te skep vir reparasies, instandhouding en batevervanging van gemeenskaplike eiendom. Dit is addisioneel tot die huidige administratiewe vereiste om vir toekomstige bedryfsuitgawes voorsiening te maak. As jy betrokke is by beheerliggame, is dit belangrik om kennis te neem van hierdie wetgewing –

Deeltitel Eienaars Pasop Read More »

Deeltitelskemas: Nuwe vereistes vir ‘n Reserwefonds en ander bepalings

Nota: Hierdie is slegs ‘n kort oorsig. Met die nuwe wetgewing is daar ingewikkelde bepalings en vereistes en indien jy ‘n trustee of bestuursagent is, moet jy jouself deeglik daarvan vergewis. Kontak ons gerus indien u enige hulp hiermee benodig. Die wette waarna verwys word is slegs in Engels uitgebring. Ons praat voortaan van die

Deeltitelskemas: Nuwe vereistes vir ‘n Reserwefonds en ander bepalings Read More »