Sukkel jy om jou SARS krediet te ontvang?
Daar is ‘n gevoel dat belastingpligtiges ongelukkig raak oor die omvang van die belastings wat hulle moet betaal. Voeg hierby die slegte publisiteit wat SARS gekry het met die huidige politieke stryde en die string skorsings/afdankings van senior SARS amptenare. Ten spyte hiervan, wys die statistieke van April tot Julie dat die staat se finansies […]
Sukkel jy om jou SARS krediet te ontvang? Read More »
