Jou skriftelike kontrak moet alles dek – geen mondelinge getuienis later toegelaat!
Ons almal weet hoe belangrik dit is om ooreenkomste op skrif te plaas, selfs waar ons reg nie spesifiek van ons vereis om dit te doen nie. Dit maak sin om vooraf seker te maak dat alles waarop ons ooreengekom het volledig en duidelik op skrif uiteengesit is. Om dit nie te doen nie, is […]
Jou skriftelike kontrak moet alles dek – geen mondelinge getuienis later toegelaat! Read More »
