Belastingaansporing vir Jeugindiensneming verleng met 10 jaar
Hier is goeie nuus: ‘n wen-wen senario vir besigheide (klein en groot), jong werksoekers en vir Suid-Afrika in die algemeen. Almal sal bly wees om te verneem dat die regering se inisiatief om indiensneming onder die jeug te verhoog, die Belastingaansporing vir Jeugindiensneming, of “(Youth) Employment Tax Incentive” kortweg “ETI” in Engels, is vir nog […]
Belastingaansporing vir Jeugindiensneming verleng met 10 jaar Read More »
