BGR_Admin

Die Aangepaste Kredietverskaffer Registrasie Drempel – Is Jy Steeds Vrygestel?

 “Aye, there’s the rub” (Hamlet) Indien jy ‘n kredietverskaffer is en ingevolge die Nasionale Kredietwet (NKW) as sulks moet registreer, kan jou versuim om dit te doen ingrypende gevolge hê. Om mee te begin, kan ‘n hof ‘n “billike bevel” uitreik met betrekking tot jou krediet- / leningsooreenkomste, met insluiting van ‘n bevel dat dit […]

Die Aangepaste Kredietverskaffer Registrasie Drempel – Is Jy Steeds Vrygestel? Read More »

SARS se invorderaars by jou voordeur

SARS het drie maatskappye aangestel om agterstallige belastings in te vorder.  Die skuldinvorderaars is CSS Credit Solutions, NDS Credit Management en Lekgotla Trifecta Capital Consortium. Daar is egter ook skyninvorderaars wat baie vinnig op die toneel verskyn het, wat belastingbetalers kontak en wat aandring op betaling na hul genomineerde bankrekeninge toe. SARS maak die volgende

SARS se invorderaars by jou voordeur Read More »

Hoe privaat is die besonderhede van aandeelhouers?

“Privaatheid, soos ander regte, is nie absoluut nie. Soos wat ‘n mens in die handelsverkeer in sosiale en sakeverbintenisse tree, word die omvang van jou persoonlike ruimte al kleiner.” (Informele vertaling uit die uitspraak hieronder.) Alle maatskappye, of hulle groot of klein is, of hulle openbare of private maatskappye is, word regtens verplig om volledige

Hoe privaat is die besonderhede van aandeelhouers? Read More »

Die byl begin val vir diegene wat in die “Panama Papers” genoem is

Ons leef in ‘n tydperk van lekkasies. Die mees onlangse is die “Panama Papers”, wat  besonderhede bevat van hoe welgestelde mense en maatskappye buitelandse rekeninge gebruik het om hulle bates te beskerm en vir hulle owerhede weg te steek. Die name van 1 700 Suid-Afrikaners verskyn in die gelekte Panama Papers. In ‘n voorlegging aan

Die byl begin val vir diegene wat in die “Panama Papers” genoem is Read More »